Goliath Davids Drama Festival 2018
by Charlotte :: last month

Goliath Davids Drama Festival 2018 was `n groot sukses.  Hierdie Legacy project het hierdie fees hier op Heidelberg begin in 2016 waarvan hul begin punt was met 12 produksies en hierdie jaar [2018] het hul `n aanbieding gehad van 26 produksies van 24 skole wat 520 leerders betrek e almal Hoeskool en laerskool leerders wat hul talente uit oefen op Heidelberg. 

Skle van so ver as Atlantis en Bethlehem was hier en deel uit gemaak van die hierdie projek se sukses. Hierdie is `n jaarlikse fees op Heidelberg en word by die jaar net groter van jaar was dit hul derde jaar wat hul hierdie fees aanbied.

Borge van hierdie fees:

Riebens, Engen, Hessequa Munisipaliteit, Nati (Nationale afrikaanse teater-inisiatief), Heidelberg Toerisme, ATKV en ESL Noudt.


(Kairos Sekondere Skool Drama Groep/ Goliath Davids Legacy)



(Optrede van Kay Smith, Gershwin Mias, Sanchia Davids en Lee-Ann van Rooy)


Lloyd Davids ( Chairman)

Peter John Davids (Projek betuurder)


Reginald Baker


Ben Dell (Eienaar van Riebens en Direkteur van Heidelberg Toerisme)

Veronica Hartnick (Riebens)

Charlotte Cellie (Heidelberg Toerisme)

0 comment
1 + 2
Site powered by Heidelberg Toerisme. Copyright (©) 2017 Heidelberg Toerisme npc